Go to Top

Koopgoed

Cape Town Baby

Cape-town-baby

Martine Aubin wrote this book with its bright and colourful scenes buzzing with fun and action in a playful tour of Cape Town's peninsula. This “Read-To-Me” or “Read-Alone” first reader is a handy hardcover book with tough almost “tear-proof-to-little-fingers” pages. Click here to order.


The Arniston 1815-2015 - A village remembers

arniston cover proof V11.cdr'n Boek om te geniet en te waardeer, met unieke vertellings oor die mense en dinge van Waenhuiskrans, in Engels, maar ook in kleurryke Afrikaans (die spreektaal van die omgewing is in party hoofstukke behou om die idioom van die plek en sy mense tongvas weer te gee).

Arniston, or Waenhuiskrans, is a place with two names and many histories. Rock fossils, stone-age tools, shell middens and the remains of shipwrecks are visual clues to some early settlements and wanderings. Kassiesbaai is the only fishing village on the Western Cape’s South Coast to have survived relatively intact, and as such, its presence is a reminder of past battles and victories against adversity.

Marius Diemont’s narrative adds the vivid voices and memories of delightful characters, as abundant in local colour as the water, and evening and morning clouds that sweep across the bay. In the texture of the tale, we sense why this place evokes such fierce loyalties, and deep attachment.

We are grateful that this book will benefit the community, through the Waenhuiskrans/Arniston Community Development Trust. In the past ten years the Trust has assisted in a number of community projects and has provided study bursaries to more than sixty students from the community. In 2014 twenty-six students were able to study with assistance from the Trust.

This is the third Arniston book with some affiliation to the Trust. The other two being Martine Aubin’s clear and bright personal record, in words and pictures; and Piet Swart’s moving and poetic account of the oral history of the fishing community.

This book will spread joy and understanding of this unique place.

The book is for sale at:

  • Hermanus: Hemingways, Harbour Road, 028-3122739 or info@hemingways.co.za
  • Hermanus: Bookmark, 028-3122000 or bookmark@hermanus.co.za
  • Napier: Cowan Properties, 028-6747151 or
  • The Napier Farm Stall and Restaurant: Ilze Vos, 0834575027 or napierfarmstall@telkomsa.net
  • Bredasdorp: Shipwreck Museum
  • Bredasdorp: Fiction and Fantasy, Christelle Faul, 082 9620396 or fiksiefantasie@omail.co.za
  • Bredasdorp: Julian’s , ceramics and wooden products, 028-4251201 or juliankeyser@mweb.co.za
  • Arniston: Arniston Hotel
  • Arniston: Etna's
  • Arniston: Arniston Letting, Mari King
  • Arniston: Denel
  • www.kalahari.com

Arniston / Waenhuiskrans - Martine Aubin

Martine AubinThe author (Martine Aubin) has spent the past fifty plus years growing up in Arniston. This is not a diary or a chronicle of the development of the town. It is partly autobiographical, partly historical, and the text brings additional life to the images that she has captured over the past 6 years. For those who have experienced the magic of the place, this will be a trip down memory lane. For those who have arrived in inclement weather and are wondering why they are here, this could provide them with answers.

This book is for sale at Kippen, Julian's and other shops in Bredasdorp, Nagwag and also in Arniston at Etna's or the Arniston Hotel. CLICK HERE to visit Etna's website. All proceeds of sales will go to the Waenhuiskrans/Arniston Community Development Trust.


Geological Highlights of the Arniston Region - P.D. Toens and W.E.L. Minter

Sample Toens Poster klein

'n Interessante, gesaghebbende en insiggewende oorsig van die geologiese hoogtepunte van die omgewing rondom Waenhuiskrans oor die afgelope 300 000 en meer jare is opgestel deur drs. P.D. Toens en W.E.L Minter en is te koop.

Hulle het die inligting saamgestel as 'n aantreklike plakkaat, asook in digitale formaat op CD. Inkomste uit die verkoop van die plakkaat en CD is ten bate van die Waenhuiskrans/Arniston Gemeenskapsontwikkelingtrust.
Klik op die foto om te vergroot.

Koste:

* Plakkaat (poster) alleen = R350 | CD alleen = R100 | Plakkaat en CD = R400
* Plakkaat geblokmonteer = R480 | Plakkaat geblokmonteer en CD = R530

Indien u 'n kopie wil bestel, kontak asseblief vir Dennis Toens: (021) 855 1360 | pdtoens@helderberg-village.co.za.

Plakkate en CD's is ook beskikbaar by Mari King se Arniston Holiday Letting Services. Om haar webtuiste te besoek en haar kontakbesonderhede te bekom, KLIK HIER.


Voetspore in die Gonnabos - Pieter Swart

boek2

Pieter Swart se boek Voetspore in die Gonnabos is 'n onvergelykbare rekord van die geskiedenis van Waenhuiskrans soos die mense van Waenhuiskrans dit aan mekaar vertel het. Pieter Swart bly in Kassiesbaai. Voetspore in die Gonnabos het in 2008 verskyn.

Opbrengs uit die verkoop van die boek sal gebruik word om 'n klein inheemse tuin te skep en in stand te hou rondom die gedenkplaat wat opgerig is toe die historiese vissersdorp Kassiesbaai die eerste keer as 'n historiese gedenkwaardigheid verklaar is.

Die boek kan by Pieter Swart bestel en gekoop word in Waenhuiskrans (083 963 7987)


Tale of the Shipwrecks at the Cape of Storms - John Gribble and Gabriel Athiros

boek1

Skeepswrakke is die tasbare aanduiding van uitsonderlike verhale uit die geskiedenis en tegelyk ook 'n bergplek vir wonderlike argeologiese en historiese rykdom. Suid-Afrika en veral die kus by die punt van Afrika is 'n ryk en internasionaal erkende bron van onderwaterse kulturele rykdom. 'n Boek wat die jongste navorsing oor heelparty van die bekendste skeepswrakke insluit en dit aanskoulik en toeganklik vertel, is Tales of Shipwrecks at the Cape of Storms deur John Gribble en Gabriel Athiros.

Die boek, uitgegee deur Historical Media in 2008, kan bestel word by goeie boekwinkels of by die uitgewers (Historical Media cc | PO Box 30375, Tokai, 7966 | hmedia@mweb.co.za | www.historicalmedia). Om hul webtuiste te besoek, KLIK HIER.


The Strandveld: Africa's Foot of Isolation - Marius Diemont

The Strandveld

'n Geillustreerde vertelling van die Strandveld, die kusarea van Hermanus tot die Breede Rivier, die geskiedenis van dorpies en gemeenskappe, die legendes en skeepswrakke, asook die die aanvang van ontwikkeling en onvermydende verandering. Klem val op die uniekheid van die Strandveld, die isolasie, kontras en ongerepte skoonheid. Die boek word binnekort deur die uitgewers Penstock uitgegee. Om u naam op 'n lys te plaas van belangstellendes wat in kennis gestel moet word wanneer die boek verskyn, skryf aan die uitgewer of aan Hemel en See Boeke by: info@hemelensee.co.za of KLIK HIER om hul webtuiste te besoek.