Go to Top

Studente van 2017

Die Trust ondersteun meer as dertig studente in 2017.  Twintig van hierdie studente is senior studente; sestien is eerste jaar studente. Hulle verteenwoordig die toekoms van die Arniston vissersgemeenskap. Dit is 'n voorreg om hierdie groep te ondersteun.

Amanda Afrika

Amanda Afrika

Amanda doen vanjaar MBChB (medies) aan Universiteit Stellenbosch.  Sy het in 2016 die graad BSc Fisiologie ontvang.

Bevan Arends

Bevan Arends

Bevan is in sy tweede jaar sportbestuur aan die Stellenbosch Rugby Akademie.

Julian Europa

Julian Europa

Julian is by die Maties Skeidsregters Akademie ingeskryf.  Op skool het hy al liga-wedstryde geblaas.  Hy het in 2017 matrikuleer.

Rantin Curtley Garnett Fortuin

Rantin Curtley Garnett Fortuin

Rantin doen 'n meestersgraad in Geografie aan UWK.

Courtney Lourens

Courtney Lourens

Courtney studeer haar LLB graad aan die Universiteit van Weskaap.

Jamain Marthinus

Jamain Marthinus

Jamian is in sy derde en finale jaar in Elektriese Infrastruktuurkonstruksie aan Boland Kollege.

Fenito Mehl

Fenito Mehl

Fenito is in sy tweede jaar in Elektroniese Ingenieurswese aan Stellenbosch Universiteit.  Hy het sy eerste jaar met meriete geslaag.

Lee-Ann Murtz

Lee-Ann Murtz

Lee-Ann is in haar tweede jaar in Biotegnologie aan UWK.

Abraham Newman

Abraham Newman

Abrham is in sy tweede jaar in Menslike Hulpbronbestuur aan BMT Kollege.  Hy het in 2016 met onderskeiding geslaag.

Nicole Saayman

Nicole Saayman

Nicole is in haar tweede jaar in B.Ed (Grondslagfase) aan Stellenbosch Universiteit.

Brendill Sebonka

Brendill Sebonka

Brendil Sebonka is in sy eerste jaar i aan CTU in Stellenbosch. Hy studeer vir n diploma in Finansiele Rekeningkunde.

Shane Swart

Shane Swart

Shane werk in Kaapstad by Siybona Africa as 'n webontwikkelaar.  Hy doen opleiding as toergids aan die Livingstone Akademie.

Jean Afrika

Jean Afrika

Jean is in haar finale jaar in Menslike Hulpbronbestuur aan Northlink Kollege.

Inge Baatjies

Inge Baatjies

Inge is in haar vierde en finale jaar B.Ed by KPUT.  In 2016 het sy met onderskeiding geslaag.

Lucinda Europa

Lucinda Europa

Lucinda doen 'n haarkapperkursus aan die BN Akademie.

Danielle Lisa Hansen

Danielle Lisa Hansen

Danielle studeer BA (Kunste) aan UWK.

Nicole Lourens

Nicole Lourens

Nicole is vanjaar eerste jaar B.ed aan CPUT.

Jody Marthinus

Jody Marthinus

Jody studeer B.Compt (Interne Oudit) deur UNISA.  Jody werk as rekenmeester in Mosselbaai en studeer deeltyds.

Lucresia Minnaar

Lucresia Minnaar

Sy studeer deur Forensics for Africa vir 'n sertifikaat in Forensiese Misdaadtoneelrekonstruksie.

Vincent Murtz

Vincent Murtz

Vincent studeer vir 'n diploma in Onderrigmetedologie aan UNISA.  Hy is hoof van die afdeling Kos en Drank by die Arniston Spa Hotel.

Chad-Leigh Newman

Chad-Leigh Newman

Chad-Leigh is in sy tweede jaar in B.Ed aan Stellenbosch Universiteit.  Hy het sy jaar met onderskeiding geslaag.

Jeanrick Scheepers

Jeanrick Scheepers

Jeanrick is in sy tweede jaar in B.Ed (Senior fase) aan Noordwesuniversiteit.

Keziah Smith

Keziah Smith

Keziah doen haar vierde en finale jaar LLB aan UWK.

Sherlete Swart

Sherlete Swart

Sherlete doen haar tweede jaar in Kantoorbestuur aan Boland Kollege.

Rialdo Alexander

Rialdo Alexander

Rialdo doen 'n B.Com in Bemarking aan UNISA.  Hy studeer deeltyds en werk voltyds by die Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur aan die Stellenbosch Universiteit.

Marshall Bantom

Marshall Bantom

Marshall doen B.Ed aan Unisa.

Houston Felix

Houston Felix

Houston doen Voorskoolse Kinderopleiding (Vlak 4) aan Boland Kollege.  Hy doen sy prakties aan die kleuterskool van Laerskool Wagenhuiskranz.

Gail Leonard

Gail Leonard

Gail is in haar vierde jaar B.Ed aan Noordwes Universiteit.  Sy is 'n Graad R onderwyseres by Laerskool Wagenhuiskranz.  Sy studeer deur afstandsonderrig.

Grant Marthinus

Grant Marthinus

Grant is in sy derde jaar in Megatroniese Ingenieurswese aan KPUT.

Miche Marthinus

Miche Marthinus

Miche doen haar Voorskoolse Kinderopleiding (Vlak 4) aan Boland Kollege.

Abigail Murtz

Abigail Murtz

Abigail doen haar Voorskoolse Kinderopleiding (Vlak 1) aan Boland Kollege, Kleinmond.  Sy doen haar prakties aan die kleuterskool by Wagenhuiskranz Laerskool.

Maxine Nel

Maxine Nel

Maxine is in haar tweede jaar in Menslike Hulpbronbestuur aan Damelin.  Sy het haar eerste jaar met onderskeiding geslaag.

Roche Newman

Roche Newman

Studeer deeltyds vir 'n Honneurs in Publieke administrasie aan Stellenbosch Universiteit.  Sy werk deeltyds in die finansiele afdeling vir Kaap Agulhas munisipaliteit.

Jeanrin Scheepers

Jeanrin Scheepers

Jeanrin is in haar tweede jaar BTech Gasvryheidsbestuur aan KPUT.  Haar internskap van ses maande doen sy by 15 on Orange in Kaapstad.

Ilze Swam

Ilze Swam

Sy studeer Argitektegnologie aan KPUT.