Go to Top

Studente van 2016

Die Trust ondersteun meer as dertig studente in 2016.  Meer as twintig van hierdie studente is senior studente; nege is eerste jaar studente. Hulle verteenwoordig die toekoms van die Arniston vissersgemeenskap. Dit is 'n voorreg om hierdie groep te ondersteun.

Amanda Afrika

Amanda Afrika

Vierde jaar BSc Lewenswetenskappe, Stellenbosch Universiteit. Amanda slaag sedert haar eerste jaar meeste van haar vakke met onderskeiding. Sy beplan om van 2017 Medies te doen.

Desireen Carelse

Desireen Carelse

Tweede jaar, Sekretarieel, Boland Kollege.

Danielia Felix

Danielia Felix

Tweede jaar, Verpleging, Netcare Academy.

Godfrey Gertse

Godfrey Gertse

Derde jaar, Publieke Administrasie en tweede jaar Beroepsveiligheid en Gesondheid by Oxbridge Akedemie.

Ridowaan Hartnick

Ridowaan Hartnick

Eerste jaar, Besigheidsadministrasie, CPUT.

Jody Marthinus

Jody Marthinus

Derde jaar, BCompt (Interne Oudit), UNISA.

Lee-Ann Murtz

Lee-Ann Murtz

First year, BSc Biotechnology, University of Western-Cape.

Melissa Marthinus

Melissa Marthinus

Vierde jaar, Gasvryheid- en Spyseniering, Northlink College.

Maxine Nel

Maxine Nel

Eerste jaar, Menslike Hulpbronne Bestuur, Damelin.

Bradferd Newman

Bradferd Newman

Vierde jaar, LLB, Universiteit Wes-Kaap.

Brendill Sebonka

Brendill Sebonka

Eerste jaar, BCom (Sakebestuur), Universtiet Stellenbosch.

Sherlete Swart

Sherlete Swart

Eerste jaar, BCom (Sakebestuur), Universtiet Stellenbosch.

Jean Afrika

Jean Afrika

Eerste jaar, Menslike Hulpbronbestuur, Northlink College.

Inge Baatjies

Inge Baatjies

Derde jaar, BEd, CPUT. Inge het in haar eerste twee studiejare met onderskeiding geslaag.

Ethan Cloete

Ethan Cloete

Tweede jaar, MCSE en CISCO, CTU Training Solutions, Stellenbosch.

Roxzanne Flynn

Roxzanne Flynn

Vierde jaar, Verpleging, CPUT. Roxanne slaag haar derde jaar met onderskeiding.

Gail Leonard

Gail Leonard

Derde jaar, B.Ed, Noord-Wes Universiteit. Gail gee onderwys, Graad R by Laerskool Waenhuiskrans. Sy doen haar graadkursus deur afstandonderrig.

Grant Marthinus

Grant Marthinus

Derde jaar, Megatronika, CPUT.

Mondy Marthinus

Mondy Marthinus

Derde jaar, Swyswerk, Boland Kollege, Worcester.

Stephanie Murtz

Stephanie Murtz

Derde jaar, Verpleging, Weskaapse Kollege vir Verpleging.

Maxine Nel

Maxine Nel

Eerste jaar, Menslike Hulpbronne Bestuur, Damelin.

Chad-Leigh Newman

Chad-Leigh Newman

Eerste jaar, B.Ed, Universiteit Stellenbosch.

Nicole Saayman

Nicole Saayman

Eerste jaar, B.Ed (grondslag fase), Universiteit Stellenbosch.

Jeanrick Scheepers

Jeanrick Scheepers

Eerste jaar, B.Ed (Senior fase), Noord-Wes Universteit.

Bevan Arends

Bevan Arends

Eerste jaar, Sportbestuur, Rugby Akademie, Stellenbosch.

Kaylin Bernado

Kaylin Bernado

Eerste jaar, Haartegnologie, BN Akedemie

Jerme Europa

Jerme Europa

Eerste jaar, Beroepsgesondheid en Veiligheid, UNISA.

Rozanne Farao

Rozanne Farao

Nicole Lourens

Nicole Lourens

Eerste jaar, Arbeidsreg, Universiteit Wes-Kaap.

Jamain Marthinus

Jamain Marthinus

Tweede jaar, Elektrisiën, Boland Kollege, Caledon.

Fenito Mehl

Fenito Mehl

Eerste jaar, Elektroniese Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch.

Abraham Newman

Abraham Newman

Eerste jaar, Menslike Hulpbronbestuur, BMT Kollege.

Jeanrin Scheepers

Jeanrin Scheepers

Eerste jaar, Gasvryheidbestuur (Kok), CPUT.

Keziah Smith

Keziah Smith

Derde jaar, LLB, UWK.