Go to Top

Studente van 2013

Vir 2013 het die Waenhuiskrans / Arniston Gemeenskapsontikkeling Trust geldelike steun vir studie aan 18 studente gebied.

Die name van al die studente wat met hulp van die Trust studeer het word hier gelys.

Studente van 2013

 

Ilze Baatjies

Ilze Baatjies

BEd Opvoeding

Wellington Huguenot Kollege

Ilze het haar studies in 2014 voltooi met 'n gemiddeld bo 75%.

 

Clayton

Clayton Booysen

Siviele Ingenieurswese

Boland Kollege Paarl

Clayton is tans besig met sy finale studiejaar in 2015.

 

Lucinda Europa

Lucinda Europa

Veiligheid en Sekuriteit

Boland Kollege

Lucinda het haar studies voltooi aan die einde van 2013.

 

Roxzanne Flynn

Roxzanne Flynn

Verpleging

CPUT

Roxzanne is tans besig met haar derde studiejaar in 2015.

 

Grant Marthinus

Grant Marthinus

Chemiese Ingenieurswese

CPUT

Grant het in 2014 van kursus verander en is tans besig met Megatroniese Ingenieurswese in 2015.

 

Bronwynne Januarie

Bronwynne Januarie

Toerismebestuur

CPUT

Bronwynne is tans besig met haar derde studiejaar in 2015.

 

Franklin

Franklin Kuhn

Sportbestuur

CPUT

Slaag die finale jaar van sy BA graad in Sportbestuur in 2012; het voort gegaan met die verdere studies in 2013 en in 2014 sy studies voltooi.

 

Bel-Ane

Be-alne Lawrence

Skoonheidsterapie

Dermatech Health and Skincare

Be-alne het haar studies in 2014 voltooi.

 

Zenobia Lawrence

Zenobia Lawrence

Besigheidsbestuur

Boland Kollege - Caledon

Zenobia is tans besig met haar derde studiejaar in 2015.

 

Melany Marthinus

Maatskaplike Werk

CPUT

Melany het haar studies in 2014 voltooi.

Marchia Murtz

Veiligheid in die Gemeenskap

Boland Kollege

Marcia het tevore 'n sertifikaat in Klein Akkomodasie-instelling Operasies ontvang van die Suid-Afrikaanse Kollege vir Toerisme. In 2014 het sy haar studies in Veiligheid in die Gemeenskap voltooi.

 

Megan Murtz 3

Megan Murtz

BComm Rekeningkunde

Universiteit van die Wes-Kaap

Megan het haar studies in 2013 voltooi.

 

Natasha Murtz

Natasha Murtz

Sport en Rekreasiebestuur

Universiteit van die Wes-Kaap

Natasha het haar studies in 2014 voltooi.

 

Keith Nell

Keith Nell

Sportbestuur

Stellenbosch Rugby Akademie

Keith het sy studies aan die einde van 2013 gestaak.

 

Zandre

Zandre Newman

Drama

Northlink Kollege

Zandre het sy studies in 2014 voltooi.

 

Bradferd Newman

Bradferd Newman

LLB

Universiteit van die Wes-Kaap

Bradferd is tans besig met sy derde studiejaar in 2015.

 

Mettler Newman

Mettler Newman

Bestuursrekeningkunde

Kollege van Suid-Afrika

Mettler het sy studies in 2014 voltooi.

 

Shane Swart

Shane Swart

BA Geografie en Omgewing

Universiteit van die Wes-Kaap

Shane het sy honeurs in Stads- en Streeksbeplanning behaal in 2013.