Aksiegroep

Waenhuiskrans/Arniston Action Group (WAG) bevorder omgewingsvolhoubare ontwikkeling van Waenshuiskrans / Arniston.

WAG het meer as 400 lede. Daar is sterk ondersteuning van beide huiseienaars en gereelde besoekers vir omgewingsgesonde en verantwoordelike bestuur van die dorp. WAG ondersteun die Belastingbetalervereniging in sy hofaksie teen onwettige ontwikkeling op erf 599.

Doelwitte & Lidmaatskap

KLIEK HIER vir ons doelwitte en om aansoek te doen vir lidmaatskap.

Kwessies

 

Kontak WAG

 

Ebbe Dommisse  – Voorsitter

Sel: 083 252 8169

Epos: edommisse@mweb.co.za