Riglyne vir aansoeke Die Trust gee beurse vir studente uit die vissersgemeenskap van Waenhuiskrans. Enige voornemende student wat in Waenhuiskrans woon kan aansoek doen.