Vir 2013 het die Waenhuiskrans / Arniston Gemeenskapsontikkeling Trust geldelike steun vir studie aan 18 studente gebied.
Die name van al die studente wat met hulp van die Trust studeer het word hier gelys.
Studente van 2013
Ilze Baatjies
BEd Opvoeding
Wellington Huguenot Kollege
Ilze het haar studies in 2014 voltooi met ‘n gemiddeld bo 75%.
Clayton Booysen
Siviele Ingenieurswese
Boland Kollege Paarl
Clayton is tans besig met sy finale studiejaar in 2015.
Lucinda Europa
Veiligheid en Sekuriteit
Boland Kollege
Lucinda het haar studies voltooi aan die einde van 2013.
Roxzanne Flynn
Verpleging
CPUT
Roxzanne is tans besig met haar derde studiejaar in 2015.
Grant Marthinus
Chemiese Ingenieurswese
CPUT
Grant het in 2014 van kursus verander en is tans besig met Megatroniese Ingenieurswese in 2015.
Bronwynne Januarie
Toerismebestuur
CPUT
Bronwynne is tans besig met haar derde studiejaar in 2015.
Franklin Kuhn
Sportbestuur
CPUT
Slaag die finale jaar van sy BA graad in Sportbestuur in 2012; het voort gegaan met die verdere studies in 2013 en in 2014 sy studies voltooi.
Be-alne Lawrence
Skoonheidsterapie
Dermatech Health and Skincare
Be-alne het haar studies in 2014 voltooi.
Zenobia Lawrence
Besigheidsbestuur
Boland Kollege – Caledon
Zenobia is tans besig met haar derde studiejaar in 2015.
Melany Marthinus
Maatskaplike Werk
CPUT
Melany het haar studies in 2014 voltooi.
Marchia Murtz
Veiligheid in die Gemeenskap
Boland Kollege
Marcia het tevore ‘n sertifikaat in Klein Akkomodasie-instelling Operasies ontvang van die Suid-Afrikaanse Kollege vir Toerisme. In 2014 het sy haar studies in Veiligheid in die Gemeenskap voltooi.
Megan Murtz
BComm Rekeningkunde
Universiteit van die Wes-Kaap
Megan het haar studies in 2013 voltooi.
Natasha Murtz
Sport en Rekreasiebestuur
Universiteit van die Wes-Kaap
Natasha het haar studies in 2014 voltooi.
Keith Nell
Sportbestuur
Stellenbosch Rugby Akademie
Keith het sy studies aan die einde van 2013 gestaak.
Zandre Newman
Drama
Northlink Kollege
Zandre het sy studies in 2014 voltooi.
Bradferd Newman
LLB
Universiteit van die Wes-Kaap
Bradferd is tans besig met sy derde studiejaar in 2015.
Mettler Newman
Bestuursrekeningkunde
Kollege van Suid-Afrika
Mettler het sy studies in 2014 voltooi.
Shane Swart
BA Geografie en Omgewing
Universiteit van die Wes-Kaap
Shane het sy honeurs in Stads- en Streeksbeplanning behaal in 2013.