Koopgoed
Cape Town Baby
Martine Aubin wrote this book with its bright and colourful scenes buzzing with fun and action in a playful tour of Cape Town’s peninsula. This “Read-To-Me” or “Read-Alone” first reader is a handy hardcover book with tough almost “tear-proof-to-little-fingers” pages.
The Arniston 1815-2015 – A village remembers
Arniston, or Waenhuiskrans, is a place with two names and many histories. Rock fossils, stone-age tools, shell middens and the remains of shipwrecks are visual clues to some early settlements and wanderings. Kassiesbaai is the only fishing village on the Western Cape’s South Coast to have survived relatively intact, and as such, its presence is a reminder of past battles and victories against adversity.
Marius Diemont’s narrative adds the vivid voices and memories of delightful characters, as abundant in local colour as the water, and evening and morning clouds that sweep across the bay. In the texture of the tale, we sense why this place evokes such fierce loyalties, and deep attachment.
We are grateful that this book will benefit the community, through the Waenhuiskrans/Arniston Community Development Trust. In the past ten years the Trust has assisted in a number of community projects and has provided study bursaries to more than sixty students from the community. In 2014 twenty-six students were able to study with assistance from the Trust.
This is the third Arniston book with some affiliation to the Trust. The other two being Martine Aubin’s clear and bright personal record, in words and pictures; and Piet Swart’s moving and poetic account of the oral history of the fishing community.
This book will spread joy and understanding of this unique place.
For enquires about the book or to order one send a message to: arnistonbursaries@gmail.com
Arniston / Waenhuiskrans – Martine Aubin
The author (Martine Aubin) has spent the past fifty plus years growing up in Arniston. This is not a diary or a chronicle of the development of the town. It is partly autobiographical, partly historical, and the text brings additional life to the images that she has captured over the past 6 years. For those who have experienced the magic of the place, this will be a trip down memory lane. For those who have arrived in inclement weather and are wondering why they are here, this could provide them with answers.
This book is for sale at Kippen, Julian’s and other shops in Bredasdorp, Nagwag and also in Arniston at Etna’s or the Arniston Hotel. All proceeds of sales will go to the Waenhuiskrans/Arniston Community Development Trust.
CLICK HERE to visit Etna’s website.
Geological Highlights of the Arniston Region – P.D. Toens and W.E.L. Minter
‘n Interessante, gesaghebbende en insiggewende oorsig van die geologiese hoogtepunte van die omgewing rondom Waenhuiskrans oor die afgelope 300 000 en meer jare is opgestel deur drs. P.D. Toens en W.E.L Minter en is te koop.
Hulle het die inligting saamgestel as ‘n aantreklike plakkaat, asook in digitale formaat op CD. Inkomste uit die verkoop van die plakkaat en CD is ten bate van die Waenhuiskrans/Arniston Gemeenskapsontwikkelingtrust.
Klik op die foto om te vergroot.
Koste:
* Plakkaat (poster) alleen = R350 | CD alleen = R100 | Plakkaat en CD = R400
* Plakkaat geblokmonteer = R480 | Plakkaat geblokmonteer en CD = R530
Indien u ‘n kopie wil bestel, kontak asseblief vir Dennis Toens: (021) 855 1360 | pdtoens@helderberg-village.co.za.
Plakkate en CD’s is ook beskikbaar by Mari King se Arniston Holiday Letting Services. Om haar webtuiste te besoek en haar kontakbesonderhede te bekom, KLIEK HIER.
Voetspore in die Gonnabos – Pieter Swart
Pieter Swart se boek Voetspore in die Gonnabos is ‘n onvergelykbare rekord van die geskiedenis van Waenhuiskrans soos die mense van Waenhuiskrans dit aan mekaar vertel het. Pieter Swart bly in Kassiesbaai. Voetspore in die Gonnabos het in 2008 verskyn.
Opbrengs uit die verkoop van die boek sal gebruik word om ‘n klein inheemse tuin te skep en in stand te hou rondom die gedenkplaat wat opgerig is toe die historiese vissersdorp Kassiesbaai die eerste keer as ‘n historiese gedenkwaardigheid verklaar is.
Die boek kan by Pieter Swart bestel en gekoop word in Waenhuiskrans (083 963 7987).
The Strandveld: Africa’s Foot of Isolation – Marius Diemont
‘n Geillustreerde vertelling van die Strandveld, die kusarea van Hermanus tot die Breede Rivier, die geskiedenis van dorpies en gemeenskappe, die legendes en skeepswrakke, asook die die aanvang van ontwikkeling en onvermydende verandering. Klem val op die uniekheid van die Strandveld, die isolasie, kontras en ongerepte skoonheid. Die boek word binnekort deur die uitgewers Penstock uitgegee. Om u naam op ‘n lys te plaas van belangstellendes wat in kennis gestel moet word wanneer die boek verskyn, skryf aan die uitgewer of aan Hemel en See Boeke by: info@hemelensee.co.za.
Tale of the Shipwrecks at the Cape of Storms – John Gribble and Gabriel Athiros
Skeepswrakke is die tasbare aanduiding van uitsonderlike verhale uit die geskiedenis en tegelyk ook ‘n bergplek vir wonderlike argeologiese en historiese rykdom. Suid-Afrika en veral die kus by die punt van Afrika is ‘n ryk en internasionaal erkende bron van onderwaterse kulturele rykdom. ‘n Boek wat die jongste navorsing oor heelparty van die bekendste skeepswrakke insluit en dit aanskoulik en toeganklik vertel, is Tales of Shipwrecks at the Cape of Storms deur John Gribble en Gabriel Athiros.
Die boek, uitgegee deur Historical Media in 2008, kan bestel word by goeie boekwinkels of by die uitgewers (Historical Media cc | PO Box 30375, Tokai, 7966 | hmedia@mweb.co.za | www.historicalmedia).
Die Stranding van die VOC-skip Schoonenberg: Waarheid en Verdigsel – Jan Malan
Hierdie nuwe boek, gegrond op ‘n omvattende studie van primêre historiese bronne, het pas by Africana Uitgewers verskyn. ‘Ek bly op die skip so lank daar nog hout bo water is!’ Dít was die uitdagende woorde van skipper Albertus van Soest nadat sy skip vóór ligdag op 20 November 1722 by Struisbaai op die rotse geloop het. Die bemanning het hom geïgnoreer en holderstebolder na die land gevlug.
Alle toepaslike brondokumente uit die Kaapse argief is nou die eerste keer noukeurig nagegaan om die volle, boeiende verhaal van die Schoonenberg se stranding en van die latere wedervaringe van die skipbreukelinge te kan vertel. Die skipper en sy bemanning word goed leer ken, en Goewerneur Mauritz de Chavonnes en sy amptenary, en die Here XVII uit Nederland, laat van hulle hoor. Ook Hendrik Klopper van Uilenkraal; Jacques Malan, stamvader van Suid-Afrika se Malans en wynboer van Morgenster, en sy buurman op Vergelegen, Jacob van der Heijde, word raakgeloop.
Aan ou gerugte van ‘n skat in Vergelegen se wingerde, is in die twintigste eeu nuwe momentum gegee deur skrywers soos Eric Rosenthal en Lawrence Green. Hulle romantiese Schoonenberg-verdigsels met die tema van ‘n verborge skat, intrige, moord en vergelding, was so gewild dat dit byna die historiese waarheid verdring het.
Ten slotte word vertel hoe wrakduikers, amper toevallig, in die troebel waters van Northumberlandpunt by Struisbaai op oorblyfsels van ‘n wrak uit die tyd van die VOC afgekom het. Met inagneming van historiese aanduidings van die strandingsplek, kon hulle dit met net een skip verbind: die Schoonenberg.